♫musicjinni

Watter uitdagings staar ons skoolverlaters in die gesig - PRONTUIT | Seg 1 | 14 Jan 2019 | kykNET

video thumbnail
PRONTUIT – MATRIEKS – SEG 1 – 14 JAN 2018
Watter uitdagings staar ons skoolverlaters in die gesig?

Met die belofte van gratis hoër onderwys en derduisende meer matrieks wat vanjaar met universiteitsvrystelling geslaag het, word daar toenemend druk op universiteite geplaas om hierdie skoolverlaters te akkommodeer. Unisa moes inderhaas Vrydag hul deure sluit weens ’n optog deur studente wat gratis onderrig en geen toename in studiegelde vereis het. Ook Kovsies se registrasieproses is verlede week deur stakende studente in die wiele gery. Wat is die vooruitsig vir hierdie studente, dié wat wel plek by ’n universiteit kry en ook die wat die arbeidsmark direk na skool moet betree? Word té veel klem geplaas op die waarde van ’n graad as ’n voorvereiste vir sukses? Wat van ambagte en indiensopleiding? Ek gesels vanaand met prof. Francis Petersen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, Marthinus Visser, die Uitvoerende hoof van Akademia en Voorsitter van Soltech en dr. Erna Gerryts, ‘n opvoedkundige sielkundige en studente adviseur by die Universiteit van Pretoria.

With the promise of free higher education and a marked increase in the amount of matrics that graduated with university exemption, universities are experiencing an increased amount of pressure to accommodate these eager high school graduates. What does the future hold for these young people: both those who managed to secure a place at a university and those who have to brave the working world without a degree or diploma? Is too much emphasis being placed on the value of a degree in ensuring a successful career? What about vocational training and the value of in-service training? We chat to prof Francis Petersen, Vice Chancellor of the University of the Free State, Marthinus Visser, Executive Director of Akademia and Chairman of Soltech, and dr Erna Gerryts an educational psychologist and student advisor at the University of Pretoria.
---

Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Ons is familie – kykNET 20 | kykNET

Genadendal – KLOP! | 2 Junie 2024 | kykNET & Kie

Paneelgesprek oor die 2024 verkiesingsresultate | In Gesprek kykNET 3 Junie 2024

‘Kan ek roek?’ – Die Siener | kykNET

'Afrikaans, Engelish en Duits' - Kyk wie praat | E3 | S1 | kykNET

‘Ek is mos ’n gemors’ – Suidooster | kykNET

Tannie in ‘trokkie’ – Oppiestoep. | kykNET

Soveel Meer As Net TV | kykNET | DStv

Voorskou: 3 – 6 Junie 2024 – Arendsvlei | S6 | kykNET

Luiperd in die natuur vrygelaat – Bewonder & Bewaar | S2 | Ep 11 | kykNET

Kwêla! - HAH - Barbara Veenemans

Dorp van die jaar 2023: Oos-Kaap-finalis – Kwêla | kykNET

‘Walking, talking baby’ – Kyk wie praat | S2| Ep1 | kykNET

Rooiworsies, vlamme en katte – Oppiestoep 5 | kykNET

Somer Kersfees – ‘n Ster vir Kersfees | kykNET

'Leef in my' – Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET

Jaap die gawe knaap – Hotel 4 | kykNET

Kwêla! - Leensi Bruning

1000 Episodes – Suidooster | kykNET

Afrikaans is lekker! – Maak My Famous | kykNET

BRAVO! - Frieda van den Heever

Amptelike lokprent – Molly | kykNET

“Die ergste tyd” – Net mens | S1 | Ep 1 | kykNET

‘Gedrag vir jou’ – Die Hof | S1 | E3 | kykNET

Amptelike lokprent – Magda Louw | kykNET

Die wiel draai – Arendsvlei | kykNET

Dag 25: “Purple Rain” – Kwarantyn | kykNET

Dis Kersfees – ‘n Ster vir Kersfees | kykNET

‘Same Old Story’ deur Gideon Lottering – Maak my famous 2 | kykNET

Almal is welkom – Hotel 4 | kykNET

Disclaimer DMCA